Kaartjies

Geen Kredietkaart nie?
Indien u kaartjies wil koop deur gebruik te maak van 'n bankoorplasing/kontantdeposito e-pos u besonderhede en hoeveelheid kaartjies na customer@ticketbreak.co.za. Gebruik asseblief die volgende onderwerplyn: EFT DMK

Verbode items:
GEEN glas
GEEN blik
GEEN metaal eetgerei (gebruik eerder plastiek)
GEEN skerp voorwerpe
GEEN alkohol van buite
GEEN gazebos
GEEN sambrele
GEEN gasbraaiers